Wat is die teken van “die laaste dae” en “die eindtyd”?
Die Bybel se antwoord Die Bybel beskryf gebeure, toestande en gesindhede wat sou plaasvind tydens “die slot van die [huidige] stelsel van dinge”, of “die einde van die wêreld”. (Matteus 24:3; King James Version) Die Bybel noem hierdie tydperk “die laaste dae” en die “tyd van die einde”, of “eindtye”.—2 Timoteus 3:1; Daniel 8:19. Wat […]

